Kontak Ons: +27 83 359 1505



Geleë in die hartjie van die Overberg
Tussen Caledon en Bredasdorp
45km van Hermanus op die R326

Waar Is Ons



Motorfiets Reëls

– Geen motorfietse mag gery word voor 09h00 in die oggend, tussen 12 en 2 uur in die middag en/of na 5uur die middag nie.
– Geen motorfietse word gery op ‘n Sondag nie.
– Geen motorfietse word toegelaat om op die kampterrein rond te ry nie.
– Motorfietse word nie getrek en gespin op die gras nie.
– Kinders word geensins toegelaat om alleen op die motorfiets bane rond te jaag sonder ouer toesig nie.
– Vloedbos aanvaar geen verandwoordelikheid vir enige beserings of skade wat op die terrein plaasvind nie.
– Bly asb op die terrein en ry net op duidelike gemerkte paaie.
– Moenie met motorfietse raas en lawaai op die kampterrein nie. ander kampers wil graag die rustigheid rondom hulle geniet.
– As u nie die motorfiets reels nakom nie, sal U gevra word om die terrein te verlaat en U sal nie weer toegelaat word om hier te kamp nie.