Kontak Ons: +27 83 359 1505



Geleë in die hartjie van die Overberg
Tussen Caledon en Bredasdorp
45km van Hermanus op die R326

Waar Is Ons



Ons Bied

Groot supertube – ekstra koste
ob_main

Warm/koue swembad – gratis

Paintball – ekstra koste

Visvang (Karp en forel) – gratis

Mini golf– ekstra koste

Pool – ekstra koste

Tafeltennis – gratis bring net eie balletjie (of koop ‘n balletjie by die winkel)

Plaasdiere – gratis

Speelpark – gratis

Trampoline – gratis

Treinritte – R10 per rit

Hasies hop oral op die terrein rond…