Kontak Ons: +27 83 359 1505



Geleë in die hartjie van die Overberg
Tussen Caledon en Bredasdorp
45km van Hermanus op die R326

Waar Is Ons



– Selfsorg kothuise
– Warm en koue water swembaddens
– Kontant winkel
– Groot kamp area met braai fasiliteite
– Vierwiel motorfiets baan
– Bergfiets bane
– Staproetes
– Voël verkenning
– Visvang
– Trampoline, swaaie en put-put
– Aktiwiteits saal met pool tafel, tennis tafel en groot skerm rugby
– 4X4 Baan
– Paintball
– Boomhuis
– Driving range
ak_main