Kontak Ons: +27 83 359 1505



Geleë in die hartjie van die Overberg
Tussen Caledon en Bredasdorp
45km van Hermanus op die R326

Waar Is Ons



Staanplek

Aantal Kragpunte: 53

Aantal Staanplek: 46
Aantal Baddens: 1
Aantal Storte: 12
Aantal Toilette: 15
Mans Krippe: 2
Opwas Bakke: 4
Maks Persone / Staanplek: 6
Kinders Onder 4: Gratis
Gesamentlike Braai Area: 1
Inboek Tyd Na:  14h00
Uitboek Tyd Voor:  13h00

Tariewe:

Mid. Seisoen | 17de Januarie 2018 tot 2 Mei 2018 – R400 per nag
Paasnaweek | 29 Mrt tot 1 April 2018 – R480 per nag
Winter Prys | 3de Mei 2018 tot 31ste Augustus 2018 – R250 per nag
Mid. Seisoen | 1ste September 2018 tot 7 Desember 2018 – R400 per nag
Vol Seisoen | 8ste Desember 2018 tot 16de Januarie 2019 – R480 per nag

Pryse per kop ekstra:

Mid. Seisoen | 17de Januarie 2018 tot 2 Mei 2018 – R100 per nag
Paasnaweek | 29 Mrt tot 1 April 2018 – R120 per nag
Winter Prys | 3de Mei 2018 tot 31ste Augustus 2018 – R65 per nag
Mid. Seisoen | 1ste September 2018 tot 7 Desember 2018 – R100 per nag
Vol Seisoen | 8ste Desember 2018 tot 16de Januarie 2019 – R120 per nag

‘n R100 sleutel deposito is betaalbaar

Supertube Pryse R8.00 per Bandtjie per rit
Supertube Pryse R120 per persoon per dag vir Supertube en Speedslide
Supertube Pryse R240 per persoon per naweek ( 2 Dae ) vir Supertube en Speedslide
Supertube Groepe v 50 R180 per persoon per naweek ( 2 Dae ) vir Supertube en Speedslide
Supertube Groepe v 30 R200 per persoon per naweek ( 2 Dae ) vir Supertube en Speedslide

Dag Besoekers R150.00 per persoon per dag ( Moet vooraf bespreek )
Dag Besoekers R270.00 per persoon per dag. Supertube en Speedslide ingesluit ( Moet vooraf bespreek)
Verjaardag groepe (midweek) R100.00 per persoon per dag. Supertube en Speedslide ingesluit
Verjaardag groepe (naweke) R150.00 per persoon per dag. Supertube en Speedslide ingesluit
Pensionarisse (Midweek) R200.00 per dag vir 2 mense (Naweke en vakansiedae uitgesluit)
Groepe 15+ (midweek) R150.00 per persoon per dag. Supertube en Speedslide ingesluit
Groepe 30+ (naweke) R100.00 per persoon per dag. Supertube en Speedslide ingesluit