Sel: +27 83 359 1505


Email: info@vloedbos.co.za



Geleë in die hartjie van die Overberg
Tussen Caledon en Bredasdorp
45km van Hermanus op die R326

Waar Is Ons



Soetbos

Aantel Slaapplek: 4

Dubbel Bed: 1
Enkel Bed: 2
Bad: 1
Toilet: 1
Storte: 0
Binne Braai: 1
Buite Braai: 1
TV met DSTV: Hotel pakket met Kyknet
Inboek Na: 14h00
Uitboek Voor: 10h00

Tariewe:

Mid. Seisoen | 17de Januarie 2018 tot 2 Mei 2018 – R950 per nag
Paasnaweek | 29 Mrt tot 1 April 2018 – R1000 per nag
Winter Prys | 3de Mei 2018 tot 31ste Augustus 2018 – R850 per nag
Mid. Seisoen | 1ste September 2018 tot 7 Desember 2018 – R950 per nag
Vol Seisoen | 8ste Desember 2018 tot 16de Januarie 2019 – R1000 per nag

R500 breekware deposito betaalbaar. Deposito word na 5-10 werksdae terug betaal.

The self-catering units (Liefbos, Soetbos, Tent cabins, Vinkie, Kelkiewyn, Taaibos and Doringbos) EXCLUDES linen and towels.

Please take note that as from the 1st of May 2018 the Vloedbos and Fynbos houses will also EXCLUDE linen and towels. Due to numerous problems caused by sunscreen with the substance Avobenzone, staining our linen and towels and causing a lot of unhappiness for our guests, we were left with this unfortunate option. The beds will be equipted with mattress protectors and fitted sheets only. Guests will bring their own bedding and towels.

Breakage deposits for the 10 sleepers (Vloedbos and Fynbos) will be R1000 per unit as from the 1st of May 2018 (currently still R1500 per unit). Breakage deposits for all the other self-catering units (Tent cabins, Liefbos, Soetbos, Vinkie, Kelkiewyn, Taaibos and Doringbos) stays the same, R500 per unit refundable after 5-10 working days.

Supertube Pryse R8.00 per Bandtjie per rit
Supertube Pryse R120 per persoon per dag vir Supertube en Speedslide
Supertube Pryse R240 per persoon per naweek ( 2 Dae ) vir Supertube en Speedslide
Supertube Groepe v 50 R180 per persoon per naweek ( 2 Dae ) vir Supertube en Speedslide
Supertube Groepe v 30 R200 per persoon per naweek ( 2 Dae ) vir Supertube en Speedslide

Dag Besoekers R150.00 per persoon per dag ( Moet vooraf bespreek )
Dag Besoekers R270.00 per persoon per dag. Supertube en Speedslide ingesluit ( Moet vooraf bespreek)
Verjaardag groepe (midweek) R100.00 per persoon per dag. Supertube en Speedslide ingesluit
Verjaardag groepe (naweke) R150.00 per persoon per dag. Supertube en Speedslide ingesluit
Pensionarisse (Midweek) R200.00 per dag vir 2 mense (Naweke en vakansiedae uitgesluit)
Groepe 15+ (midweek) R150.00 per persoon per dag. Supertube en Speedslide ingesluit
Groepe 30+ (naweke) R100.00 per persoon per dag. Supertube en Speedslide ingesluit