Kontak Ons: +27 83 359 1505



Geleë in die hartjie van die Overberg
Tussen Caledon en Bredasdorp
45km van Hermanus op die R326

Waar Is Ons



Lapa

                                   

 

Tariewe: R100

Supertube Pryse R8.00 per Bandtjie per rit
Supertube Pryse R120 per persoon per dag vir Supertube en Speedslide
Supertube Pryse R240 per persoon per naweek ( 2 Dae ) vir Supertube en Speedslide
Supertube Groepe v 50 R180 per persoon per naweek ( 2 Dae ) vir Supertube en Speedslide
Supertube Groepe v 30 R200 per persoon per naweek ( 2 Dae ) vir Supertube en Speedslide

Dag Besoekers R150.00 per persoon per dag ( Moet vooraf bespreek )
Dag Besoekers R270.00 per persoon per dag. Supertube en Speedslide ingesluit ( Moet vooraf bespreek)
Verjaardag groepe (midweek) R100.00 per persoon per dag. Supertube en Speedslide ingesluit
Verjaardag groepe (naweke) R150.00 per persoon per dag. Supertube en Speedslide ingesluit
Pensionarisse (Midweek) R200.00 per dag vir 2 mense (Naweke en vakansiedae uitgesluit)
Groepe 15+ (midweek) R150.00 per persoon per dag. Supertube en Speedslide ingesluit
Groepe 30+ (naweke) R100.00 per persoon per dag. Supertube en Speedslide ingesluit