Kontak Ons: +27 83 359 1505



Geleë in die hartjie van die Overberg
Tussen Caledon en Bredasdorp
45km van Hermanus op die R326

Waar Is Ons



Fynbos

Aantal Slaapplek: 10

Slaapkamers: 4
Dubbel Bed: 2
Enkel Bed: 6
Bad: 0
Toilet: 4
Storte: 4
Binne Braai: 0
Buite Braai: 1
Oond: 1
TV met DSTV: Hotel pakket met Kyknet
Inboek Na: 14h00
Uitboek Voor: 10h00

Tariewe:

Mid. Seisoen | 12de Januarie 2017 tot 3 Mei 2017 – R2000 per nag
Winter Prys | 4de Mei 2017 tot 31ste Augustus 2017 – R1500 per nag
Mid. Seisoen | 1ste September 2017 tot 7 Desember 2017 – R3000 per nag
Vol Seisoen | 8ste Desember 2017 tot 11de Januarie 2018 – R3500 per nag
Paasnaweek | 13 April tot 17 April 2017 – R2200 per nag

‘n R1500 sleutel deposito is betaalbaar

Supertube Pryse R5.00 per Bandtjie per rit
Supertube Pryse R100 per persoon per dag vir Supertube en Speedslide
Supertube Pryse R200 per persoon per naweek ( 2 Dae ) vir Supertube en Speedslide
Supertube Groepe v 50 R150 per persoon per naweek ( 2 Dae ) vir Supertube en Speedslide
Supertube Groepe v 30 R180 per persoon per naweek ( 2 Dae ) vir Supertube en Speedslide

Dag Besoekers R100.00 per persoon per dag ( Moet vooraf bespreek )
Dag Besoekers R200.00 per persoon per dag. Supertube en Speedslide ingesluit ( Moet vooraf bespreek)
Verjaardag groepe (midweek) R80.00 per persoon per dag. Supertube en Speedslide ingesluit
Verjaardag groepe (naweke) R120.00 per persoon per dag. Supertube en Speedslide ingesluit
Pensionarisse (Midweek) R200.00 per dag vir 2 mense (Naweke en vakansiedae uitgesluit)
Groepe 15+ (midweek) R150.00 per persoon per dag. Supertube en Speedslide ingesluit
Groepe 30+ (naweke) R100.00 per persoon per dag. Supertube en Speedslide ingesluit