Kontak Ons: +27 83 359 1505



Geleë in die hartjie van die Overberg
Tussen Caledon en Bredasdorp
45km van Hermanus op die R326

Waar Is Ons



Doringbos | Taaibos

Aantal Slaapplek: 6

Dubbel Bed: 1
Enkel Bed: 4
Bad:
Toilet: 1
Storte: 1
Binne Braai:
Buite Braai: 1
TV met DSTV: Hotel pakket met Kyknet
Inboek Na: 14h00
Uitboek Voor: 10h00

Tariewe:

Mid. Seisoen | 17de Januarie 2018 tot 2 Mei 2018 – R1250 per nag
Paasnaweek | 29 Mrt tot 1 April 2018 – R1350 per nag
Winter Prys | 3de Mei 2018 tot 31ste Augustus 2018 – R1100 per nag
Mid. Seisoen | 1ste September 2018 tot 7 Desember 2018 – R1250 per nag
Vol Seisoen | 8ste Desember 2018 tot 16de Januarie 2019 – R1350 per nag

‘n R500 sleutel deposito is betaalbaar

Supertube Pryse R8.00 per Bandtjie per rit
Supertube Pryse R120 per persoon per dag vir Supertube en Speedslide
Supertube Pryse R240 per persoon per naweek ( 2 Dae ) vir Supertube en Speedslide
Supertube Groepe v 50 R180 per persoon per naweek ( 2 Dae ) vir Supertube en Speedslide
Supertube Groepe v 30 R200 per persoon per naweek ( 2 Dae ) vir Supertube en Speedslide

Dag Besoekers R150.00 per persoon per dag ( Moet vooraf bespreek )
Dag Besoekers R270.00 per persoon per dag. Supertube en Speedslide ingesluit ( Moet vooraf bespreek)
Verjaardag groepe (midweek) R100.00 per persoon per dag. Supertube en Speedslide ingesluit
Verjaardag groepe (naweke) R150.00 per persoon per dag. Supertube en Speedslide ingesluit
Pensionarisse (Midweek) R200.00 per dag vir 2 mense (Naweke en vakansiedae uitgesluit)
Groepe 15+ (midweek) R150.00 per persoon per dag. Supertube en Speedslide ingesluit
Groepe 30+ (naweke) R100.00 per persoon per dag. Supertube en Speedslide ingesluit